gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

Aug 032012
 

DIE VOLGENDE BELANGRIKE FEITE MOET ASSEBLIEF IN AG GENEEM WORD TEN OPSIGTE VAN KONTRAKTE WAT GESLUIT WORD DEUR ‘N SUID AFRIKAANSE BURGER OM BUITE DIE LANDSGRENSE TE WERK:

• Jy as individu is ten alle tye aanspreeklik vir inkomstebelasting wat jy verdien vir dienste gelewer. Of hierdie dienste binne SA grense is of nie.
• Jy word verplig volgens artikel 1 – woordomskrywing van bruto inkomste om jou volle ‘wereldwye’ inkomste te verklaar aan SARS deur jaarliks ‘n belastingvorm in te vul en jou ‘wereldwye’ inkomste te verklaar.
• Die feit dat jy deur ‘n Suid Afrikaanse maatskappy of ‘n oorsese maatskappy betaal word, het GEEN invloed op jou eie belastingaanspreeklikheid in Suid Afrika nie.
• Indien jy die 183/60 dae reel nagekom het, is jou inkomste NIE belasbaar in Suid Afrika NIE. Of dit nou inkomste verdien is deur vir ‘n Suid Afrikaanse maatskappy te werk of om vir ‘n oorsese maatskappy te werk. Die dae vereiste is vir JOU as INDIVIDU.
• Elke individuele person moet aan SARS kan bewys dat hy/sy die dae reel nagekom het, en dan sal SARS die vrystelling toestaan ingevolge artikel 10(1)(o)(ii).
• Indien jy nie aan die dae vereiste voldoen nie, word al jou inkomste in Suid Afrika belas, of dit nou binne of buite die landsgrense verdien is en of dit nou vir werk is wat gedoen is vir ‘n SA Maatskappy of buitelandse maatskappy.
• Indien ‘n Maatskappy belasting maandeliks van jou inkomste wil aftrek, moet hulle elke maand vir jou ‘n salarisbewys gee wat presies wys hoeveel belasting het hulle van jou as individu afgetrek het en oorbetaal het aan SARS. Die bedrag word maandeliks deur die werkgewermaatskappy aan SARS oorbetaal. Die maatskappy MOET dan aan die einde van die kontrak of einde van die belastingjaar (watter een eerste gebeur) vir jou as individu ‘n IRP5 sertifikaat uitreik waarin die werknemersbelasting wat afgetrek is, verskyn. Hierdie IRP5 sertifikaat is dus jou kwitansie en jou bewys aan SARS dat daar wel belasting afgetrek is van jou inkomste.
• Indien jy dan die 183/60 dae reel nagekom het, word jou inkomste NIE in Suid Afrika belas nie EN word die werknemersbelasting wat afgetrek is van jou inkomste, aan jou terugbetaal deur SARS sodra jou inkomstebelastingvorm vir die spesifieke belastingjaar verwerk is.
BANKREKENINGS:

• Of jy nou ‘n Suid Afrikaanse of buitelandse bankrekening oopmaak, of reeds een het, maak absoluut geen verskil aan jou belasstingsituasie in Suid Afrika nie, en dus is dit nie belangrik vir SARS of jy ‘n oorsese rekening of SA rekening het nie.
• Bottom line is, alle inkomste (wereldwyd) moet aan SARS verklaar word, maak NIE saak in watter bankrekening dit inbetaal word nie. Dus, ‘n oorsese bankrekening of plaaslike bankrekening hou vir jou finansieel geen voordeel of nadeel in nie. Die keuse is joune, wat vir jou persoonllik die beste pas. Hou net in gedagte dat daar nou geweldige streng beheermaatreels is ten opsigte van geld wat jy oorplaas vanaf ‘n buitelandse bankrekening na jou Suid Afrikaanse bankrekening (sien www.capitax.co.za). – Die OECD ‘exchange of information’ agreements between worldwide countries.
INDIEN JY AS ‘N WERKNEMER ‘N INVOICE MOET UITREIK AAN DIE MAATSKAPPY OM JOU SALARIS TE KAN ONTVANG

• Deur ‘n faktuur uit te maak aan ‘n maatskappy om jou vergoeding te betaal, kan ‘n persepsie skep dat jy nie as ‘n werknemer optree nie, maar as ‘n onafhanklike kontrakteur/trust/maatskappy en/of CC. Hierdie konsep word nie deur SARS erken nie en word genoem ‘labelling’ of ‘fronting’. Weereens kan jy meer hieromtrent lees op capitax se webbladsy. SARS ignorer hierdie ‘fronting’ heeltemal aangesien daar net een maatskappy is vir wie jy ‘n faktuur uitmaak en teen ‘n spesifieke tarief werk en daar is nog verskeie ander vereistes wat hiermee gepaard gaan.
NB Alvorens jy ‘n kontrak sluit, maak dus doodseker dat alles in orde is om jou geld en jou belasting wat afgetrek gaan word, beskerm is.

Indien jy onseker is oor ‘n belastingsituasie en hoe dit jou gaan affekteer, kontak ons gerus. Hierdie diens is gratis en ons help graag ons mense wat in die buiteland werk om ingeligte besluite te maak.

Jun 292012
 

Alle Suid Afrikaners wat inwoners van Suid Afrika is en tans in die buiteland werk moet asseblief seker maak dat hulle ‘n afskrif van hulle paspoort hou asook ‘n afskrif van elke werkskontrak wat hulle sluit met ‘n Suid Afrikaanse of oorsese werkgewer. Hierdie dokumente moet vir ‘n periode van 5 jaar gehou word, aangesien SARS dit enige tyd kan aanvra. Die onus van bewys is op jou die belastingbetaler om te bewys dat jy buite die landsgrense gewerk het.

PRAVIN GORDHAN SE NUUSBERIG MAANDAG

Cape Town – Rich people not complying with tax laws will face the music, Finance Minister Pravin Gordhan warned on Monday.

In written reply to a parliamentary question, he said the amount of R50bn reported in the media as being owed by high net worth individuals (HNWI) was an estimate of gross income rather than tax, and was based on statistical extrapolation of third-party data.

“An accurate estimate of the potential tax liability of this group is not possible as each case is unique,” he said.

For example, in some instances income might be held in trusts, companies, or other structures, while in other cases the income might have been derived from dividends or capital growth rather than remuneration, and therefore qualifies for a lower rate of taxation.

That being said, the SA Revenue Service (Sars) is taking steps to improve compliance among HNWI. These include establishing a dedicated unit to handle the tax affairs of the HNWI segment. Improvements in compliance with the tax laws will be a focus area for Sars this year.

Sars is using its own data and data from third parties to identify failure to register as a taxpayer, undeclared income, and a variety of other forms of non-compliance.

Gordhan said Sars has also commenced audits and investigations on a number of wealthy individuals and their associated entities, such as trusts and companies.

Given the complexity of tax affairs of many HNWIs, audits and investigations in this segment usually require a substantial and extended commitment of resources.

One such case involving over R200m in tax and over R400m in additional tax involved litigation in multiple jurisdictions and stretched for over a decade.

International roamers

HNWIs are often internationally mobile, with assets and activities in other jurisdictions which demand a greater level of international cooperation.

South Africa currently has 70 double taxation agreements and five tax information exchange agreements in force that provide for the exchange of information with other jurisdictions, he said.

Sars has also commenced joint audits with jurisdictions like Botswana, the United Kingdom and the United States with respect to HNWIs.

“The legislative framework has been modified to limit arbitrage opportunities and close loopholes.

“As examples, the higher CGT (capital gains tax) and dividend tax rates have helped narrow the arbitrage gaps between normal income and capital gains and between the income derived in an individual’s hands and through a corporate entity.

“As noted earlier, the information reported on by the media was based on a statistical extrapolation which indicated that there could be up to 9 300 individuals in South Africa who meet the Sars criteria for registration as a HNWI.

“This appears at odds with Sars’ current registration of 2 300 HNWI,” he said.

Sars is conducting follow-up research and risk assessment to identify actual cases of non-compliance, including failure to register as a taxpayer.

Where non-compliance is established action is taken, including registration of the individual, imposing any tax outstanding, additional tax (understatement penalties) of up to 200%, and interest on outstanding amounts.

Administrative penalties for failing to submit income tax returns could also be imposed.

“Collection efforts to recover the taxes payable, within the timeframes set by law, have begun on cases that have been finalised. Where appropriate, individuals could also face criminal charges,” Gordhan said.